Then another here: *1726 † 1803
Theodorus Ernst *1726 ≈ 1740.Tussen 1700-1900 was Wagenfeld „n baie arm gedeelte en hy moes gedurende die somertyd in Holland gaan werk om aan die lewe te bly.Herfs het hy terug gekom om die oes in te bring Hierdie kontak bied hom die geleentheid om Duitsland te verlaat in c.1747 op die skip “Geregtigheid” na Suid Afrika nadat hy by die
Hollandse Oost-Indiese Companie aangesluit het. Navorsing in SA bevestig hierdie Duitse inligting dat Theodorus Ernst Kleynhans in 1747 arriveer aan boord van die „Geregtigheid‟ uit Wagenfeld, Oos-Friesland. Kry burgerskap 1757. In die skeepsboeke van die H.O.I.C. word sy van foutiewelik Kleynhans gespel ( hy is gedoop as Kleinhans in 1740 en is so opgeteken in die doopregister) en onder die Hollandse invloed is dit verder so verkeerd aangeteken..
Wamaker op Grootvadersbosch ten ooste van Swellendam in 1800. † 1803 X op 16/06/1754 in Drakenstein met Maria Sophia Volschenk - Dogter van Evert Janz Volschenk en Sara van Graan
http://www.kleinhans.org.za/Kleinhans%20Stamboom.pdf
On the same site this about his parents. Hope it helps
Johann Adolph Kleinhans het c. 1730-1735 na Wagenfeld,-Oos Friesland,Duitse gebied- getrek en woon in Bockel Nr 44 , deesdae bekend as Neustädter Strasse 44. Hy het die plasie (Bauernhof) in c.1735 bekom. Hy is *1685 en † 24/10/1773.
X Catharina Margaretha *1690 † 21/11/1749.
Hy het as kok hierheen gekom nadat die magistraat/landrosgesin van Cornberg-Auburg met „n lening „n kasteel en landgoed Auberg bekom het. Hy het as “Kook-sien” bekend gestaan, afgelei van sy amp. Hulle het twee seuns gehad.
XX Wagenfeld 26/07/1751 Anna Maria up dem Brinke * in Bockel-≈ 2/4/1709 in Bockel - 1 Seun
Hi Judith, ek behoort aan die Goodwoodtak hier in Kaapstad.
Die link wat jy opgesit het oor die Kleinhans Stamboom het omtrent baie inligting. Ek is so bly jy het dit opgesit, want ek het nooit gedink om onder dit te kyk nie. Het jy dalk nog stories om te vertel oor die Voorvaders van oor die water. Lyk my hier in ons argiewe is daar maar min, want my oupa Kleynhans het in Ladismith, Kaap geboer en ek het nou al so gesoek, maar kry baie min inligting. Daar bly nog twee Kleynhans families in Grootvadersbosch. Sal self soontoe moet gaan en hoor of hulle mens te woord sal staan.
Lekker dag
Vida
Hi Judith,
Ek kannie enige iets merge nie. Neem aan dis omdat ek nie op die Pro opsie is nie.
Watter inligring het jy oor Johannes Gerhardus Jacobus Kleynhans. ek kan dit nie sien nie.
Ek het al op die interntet gesoek na sy graf erens in een van die Pretoria begrafplase, maar kon nog niks kry nie. Weet jy dalk waar ek kan soek, asb?
Groetnis
Hallo aan almal,
Ek is die website admin van Kleinhans.org.za. Julle kan alle inligting daarop as feite neem. Daar is baie werk gedoen om alle inligting so volledig moontlik en 100% akuraat te kry.
Interesante stukkie inligting vir die wat gewonder het oor die Kleinhans/Kleynhans:
Die spelling "Kleynhans" bestaan nerens in Duitsland nie. Ook is daar geen rekord van enige "Kleynhans" wat Suid-Afrika in gekom het behalwe vir die einste Theodorus Ernst nie.
In Duitsland sowel as die res van Europa word die van oral "Kleinhans" gespel. Die fout het ingekom met Theodorus Ernst wat op n Hollandse skip na Suid-Afrika gekom het, en dus onder die Holandse invloed met die "ey" gespel ipv die Duitse "ei".
Van die gesinne het aangehou met die verkeerde "ey" spelling, terwyl ander weer die Duitse "ei" aangeneem het. Dus, die twee verskillende spellings van die Kleinhans van.
Ek het dus ook Theodorus Ernst se van verander na die korekte spelling van "Kleinhans" soos hy gedoop en groot geword het in Duitsland.
Hi. Has someone come across this yet?: https://familysearch.org/ark:/61903/1:1:NTD3-Q5Z , it seems as if it can be him, but it looks like the person who entered the name for him used the surname. This gives the mother's surname at least, would have been great if the original document was attached.