![](https://assets11.geni.com/images/external/twitter_bird_small.gif?1705512431)
![](https://assets13.geni.com/images/facebook_white_small_short.gif?1705512431)
Do we have primary Source evidence to prove that Johanne (Jantgen) van Wijk and Adriaen Gerritsz van Wijk are the parents of Willem van Wijk, SV/PROG 2?
The inestimable Richard Ball does not appear to have it: http://www.ballfamilyrecords.co.uk/kfp/I225.html
Goeie dag Sharon
Ek skryf in Afrikaans want my Engels is nie te goed nie.
Ek is tog van mening dat Adriaan Gerritsz van Wijck en Jantgen Aerts die ouers van Willem van Wijk is, want as ek kyk na die naam gee van Willem se kinders dan volg dit min of meer die gewone wyse van daardie tyd. Arij klink na 'n afkorting van Adriaan,sy oupa se naam.
My ma was 'n afstammeling van die van Wyk familie.
My Epos is nicsteyn1@gmail.com en sal graag ander inligting met jou wil deel oor die Van wyk familie.
Nic Steyn
Pretoria
2017/03/11
Hi Nic Steyn - thankyou for sending me the van Wijk register that you have. Unfortunately we still need primary source documentation to prove these links :-(