
Matching family tree profiles for Gerhardus Daniël Potgieter, b1c8d1e5f13g2h1
Immediate Family
-
daughter
-
daughter
-
daughter
-
wife
-
brother
About Gerhardus Daniël Potgieter, b1c8d1e5f13g2h1
Gerhardus Daniel POTGIETER,
Genoem: Gert
Parents: Johannes Theodorus Potgieter en Johanna Susanna Petronella Wilhelmina Potgieter (gebore Mentz)
Hy trou met (1) Jacoba Elizabeth (Kotie) Janse VAN RENSBURG (dogter van Philippus Rudolf JANSE VAN RENSBURG en Cornelia Susanna DE MILANDER) op 5 Mei 1891 deur ds EHH Albertyn; te Lindley, Kotie sterf op 18 Des 1918 in Demilander, Petrus Steyn, Riemland OVS, en is begrawe 20 Des 1918 op die plaas: Demilander, Petrus Steyn, Riemland OVS.
Die plaas Demilander is na Kotie se moeder vernoem. Dit was eers genoem DeMilander en later verander na Demilander. Die plaas is in besit van Gert se seun, Flip se klein kinders, Jorrie en Andries Potgieter.
Hy trou met (2) Louise MAY. Die vier dogters van Louise May word in familie rekords aangedui as stiefkinders van Gerhardus. Louise kom van die Lindley omgewing. Sy was bekend as Louisa May Potgieter (Coetzee) (gebore Froneman) Gebore: 22 Junie 1879 en sterf op 17 Maart 1969 (89). Louise is in Boksburg, Oos Rand, Gauteng, South Africa begrawe Geen verdere inligting is omtrent haar bekend nie.
Marriage certificate with Louise May Attached https://familysearch.org/ark:/61903/3:1:3QSQ-G9QG-B3J4?mode=g&i=166...
Gerhardus Daniël Potgieter, b1c8d1e5f13g2h1's Timeline
1870 |
May 6, 1870
|
Smithfield, Orange Free State
|
|
1893 |
January 22, 1893
|
Plaas : Demilander, Petrus Steyn, Riemland, Free State, South Africa
|
|
1894 |
June 26, 1894
|
Plaas : Demilander, Petrus Steyn, Riemland, Free State, South Africa
|
|
1896 |
May 8, 1896
|
Demilander, Petrus Steyn, Thabo Mofutsanyane, Free State, South Africa
|
|
1901 |
February 27, 1901
|
Plaas : Demilander, Petrus Steyn, Riemland, Free State, South Africa
|
|
1904 |
December 10, 1904
|
Plaas : Demilander, Petrus Steyn, Riemland, Free State, South Africa
|
|
1939 |
December 29, 1939
Age 69
|
Heilbron, Free State, Union of South Africa
|
|
December 31, 1939
Age 69
|
Demilander Farm, Petrus Steyn, Free State, Union of South Africa
|