

INVENTARIS: https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-C9BY-CK5N
Sien die uitstekende artikel van Harry Booyens "Groot Matewis Schilpadbeen se Mense - The South African Family Booyens" by http://members.shaw.ca/cliffwoodfogge/Matewis.htm
Inventaris van laaste vrou Maria Marais MOOC8/12.57 ged 7 Mei 1766
Ander Bronne/Feite(Facts)
1. Volgens die Groot Familienaamboek van Suid Afrika - Cor Pama Vol I beteken die van Boeiens, ' Seun van Boeie of Booye"
Hy laat 8 kinders na.
2. GR - C C de Villiers/C Pama
Category:Nederlanders Category: Cape of Good Hope Stamouer-Progenitor
::"1) Marais-253|Maria (Marais-253). - Dogter van Marais-159|Claude (Marais-159) en Avice-2|Marie (Avice-2). Haar geboortedatum word aangetoon as 1692. Sterf 1766. Sy word aan die Kaap de Goede Hoop gebore volgens Delia. Sy trou in 1712 met Taillefert-9|Pierre Taillefert en in 1734 met Boiens-1|Pieter Hoogens (Boiens-1 ?) van Blokziel. :: 2) Marais-147|Maria Madeleine (Marais-147). - Dogter van Marais-55|Charles Marais (Marais-55) en Taboureux-1|Catherine Taboureux (Taboureux-1). Haar geboorte word aangetoon 1682 in Le Plessis-Marlé Hurepoix, Ile-de-France, France volgens Delia. Sy sterf in 1716. Haar huwelik met Niel-8|Estiene Niel (Niel-8) vind plaas in 1700. :: Hier word sy aangetoon as die dogter van Charles Marais en Catherine Taboureux, born 1673 (wat opsigself die vraag laat ontstaan of MariaMarai * 1682 en Maria Marais * 1673 dieselfde persoon is). Sy word ook aangetoon as getroud met Pierre Taillefert asook Estiene Niel (Wat volgens my 'n fout is). Soos ek bo aangetoon het by [1%29 Maria Marais] was die vrou van Pierre Taillefert die dogter van Claude Marais en Marie Avice :: As ek duiwels advokaat speel.... Was Maria Marais * 1673 met beide Pierre Taillefert asook Estiene Niel getroud? Ek kan nie die moontlikheid daarvan insien nie. As ek na die datums kyk *1673 + 1716 x 1700 Estiene Niel + 1738 xx 1712 Pierre Taillefert (haar vorige man leef dus nog in 1712 en daar is geen egskeiding genoteer). Verder word daar ook twee kinders aan die Marais-147|Marie-Madeleine Madeleine Tailefer formerly Marais (Marais-147) toegedig naamlik Taillefer-127|Susanna (Taillefer-127) geen datum en Taillefer-171|Marie (Taillefer-171) * 1712. :: Ons het die volgend opsies - die profiel (http://www.wikitree.com/wiki/Marais-147) is by die regte ouers en een van die eggenote is korrek. (Niel) Die * datum kan nie met sekerheid bevestig word nie. Ek is geneig om my by Delia te skaar, maar ek gaan my nie daaroor uitlaat nie. In elk geval moet sy van die tweede eggenote (Tailefert) verwyder word, volgens my. Die twee Taillefert kinders sal dan ook verwyder word.":: Pieter was born about 1695. He passed away about 1777. <ref>https://booyens.000webhostapp.com/Booyens/I142.html</ref>
::Date: 1695-10-16 ::Event Place: Blokzijl ::Child: Pieter ::Father: John Pieters Bois::Mother: Battina Molinerus <ref name=Ronel>Geneaknowhow (http://www.vpnd.nl/) Seen and entered by Van_Heerden-335|Ronel Olivier July 14, 2016.</ref>
:: Husband: Boeiens-4|Pieter Boeiens <ref name=HUMP/> :: Wife: Blom-209|Geertruida Blom <ref name=HUMP/> :: Date: 30 May 1717 <ref name=HUMP/><ref name=Ronel-m1/>:: Place: Cape of Good Hope <ref name=HUMP>Jul 21, 2012 by Humphrey Stead. Source: "Genealogies of Old South African Families", C.C. de Villiers,completely revised, edited, augmented and rewritten by C. Pama (Cape Town: A.A. Balkema, 1966)</ref>and Dutch Reformed Church, Drakenstein <ref name=Ronel-m1/>::Den 30 May; Pieter Boeiens van Blokzijl jonghman met Geetruijdt Blom jonge Doghter van Cabo. <ref name=Ronel-m1>Seen and entered by Van_Heerden-335|Ronel Olivier July 14, 2016.</ref> ::Child: Boeiens-3|Maria Elisabeth Boeiens <ref name=HUMP/>
::Date: 1734-12-26 ::Event Place: Dutch Reformed Church, Drakenstein ::Groom: Pieter Boeiens::Bride: Maria Marais <ref name=Ronel-m2>”South Africa, Dutch Reformed Church Register, Drakenstein. Private photo collection: Photo takenby R. Olivier (2005) : Page 26, Image 26 : () Source: Verbatim Copies: Cape town repository Original registers located at Dutch Reformed Church Archive, Noordwal-Wes, Stellenbosch as G3 3/1 Marriage : Seen and entered by Van_Heerden-335|Ronel Olivier May 15, 2016.</ref>::[http://www.wikitree.com/index.php?title=Space:Drakenstein_Huweliksregister/_Marriage_Register&public=1 Pieter Hoogens van Blokziel weduwenaar met Maria Marais wed. van wylen Pieter Talifer. <ref name=Ronel-m2/>
* WikiTree profile Boiens-1 created through the import of Marais Family Register.ged on Oct 28, 2012 by Marais-170 | Hannes Marais. UserID: D501976A-2317-4434-9C90-80BAC974E533 : UPD 26 OCT 2012 22:09:06 GMT+8 : Record ID Number: MH:I137
1695 |
September 10, 1695
|
Blokzijl, Steenwijkerland, Overijssel, Nederland (Netherlands)
|
|
October 16, 1695
|
Blokzijl, Netherlands
|
||
1717 |
1717
|
Drakenstein, Cape Colony, South Africa
|
|
1720 |
1720
|
Cape, South Africa
|
|
1721 |
July 13, 1721
|
Stellenbosch, Caep de Goede Hoop, South Africa
|
|
1723 |
March 21, 1723
|
de Caep de Goede Hoop, Dutch Cape Colony [South Africa]
|
|
1725 |
1725
|